Skip to content

die YESS program

(Young Entrepreneur Smart Start)

Aansoek prosses!

die YESS program

(Young Entrepreneur Smart Start)

Aansoek prosses!

Suksesvolle aansoekers, sal na
voltooiing van ‘n kort aansoek
toegang kry tot die
12-week-selftempo-program,
asook die volledige
YESS-program-inhoudsbiblioteek
en besprekingsforums.

Studente wat alle video’s bestudeer
en alle vasvrae en opdragte voltooi,
sal ‘n internasionaal erkende
“Business Basics Sertifikaat” ontvang
en sal ‘n basiese sakeplan en video
aanbieding hê wat hulle kan gebruik om
verkope en beleggersbelangstelling
vir hul besigheidsidees te help genereer.

Gegradueerdes van die 12-week
“Business Basics”-program sal deel word
van die internasionale YESS-klub,
waar hulle met mede-graduandi
en vrywillige afrigters
kan skakel om aan te hou leer en hul
besigheidsvaardighede te ontwikkel.

Suksesvolle aansoekers, sal na voltooiing van ‘n kort aansoek toegang kry tot die 12-week-selftempo-program, asook die volledige YESS-program-inhoudsbiblioteek en besprekingsforums.

Studente wat alle video’s bestudeer en alle vasvrae en opdragte voltooi, sal ‘n internasionaal erkende “Business Basics Sertifikaat” ontvang
en sal ‘n basiese sakeplan en video aanbieding hê wat hulle kan gebruik om verkope en beleggersbelangstelling vir hul besigheidsidees te help genereer.

Gegradueerdes van die 12-week
“Business Basics”-program sal deel word van die internasionale YESS-klub, waar hulle met mede-graduandi en vrywillige afrigters
kan skakel om aan te hou leer en hul besigheidsvaardighede te ontwikkel.

opleiding deur
MOR-Stigting

Die opleiding wat deur die MOR-Stigting verskaf word, is gebaseer op die
bekroonde besigheidsafrigtingstrategieë en -stelsels wat deur
Brad Sugars vir ActionCOACH geskep is. Jong entrepreneurs in opleiding
sal die voordeel kry van dieselfde winsgewende inhoud waarin
besighede aansienlike geld belê.

Die YESS -
Young Entrepreneur Smart Start

Die YESS – Young Entrepreneur Smart Start is ‘n self-pas, aanlyn
kursus volledig met daaglikse vrae om oor na te dink, aksie-opdragte en
besprekingsonderwerpe, sowel as weeklikse avaluerings. Daarbenewens
sluit praktiese opdragte wat ontwerp is om studente voor te berei
vir hul volgende stappe na kwalifisering, ‘n Visie-bord, Besigheidsplan
en ‘n Video-aanbieding in.

Leërling
Entrepreneur

Jy is jonk, gemotiveerd en nie slegs tevrede met die teorie nie.
Dan is jy is die volgende leërling entrepreneur!

Jy het waarskynlik die gesegde gehoor: “Dit is nie wat jy weet nie, dit is wie jy ken.”

Of dit nou vir jou waar is of nie, jy sal die betekenis
van die frase ten volle verstaan wanneer jy aan ‘n mentorskapverhouding
deelneem. Die belangrikheid van mentorskap strek dieper as om ‘n
mens se netwerk uit te brei – dit kan lewensveranderend wees.

opleiding deur
MOR-Stigting

Die opleiding wat deur die MOR-Stigting verskaf word, is gebaseer op die bekroonde besigheidsafrigtingstrategieë en -stelsels wat deur Brad Sugars vir ActionCOACH geskep is. Jong entrepreneurs in opleiding sal die voordeel kry van dieselfde winsgewende inhoud waarin besighede aansienlike geld belê.

Die YESS -
Young Entrepreneur Smart Start

Die YESS – Young Entrepreneur Smart Start is ‘n self-pas, aanlyn kursus volledig met daaglikse vrae om oor na te dink, aksie-opdragte en besprekingsonderwerpe, sowel as weeklikse avaluerings. Daarbenewens sluit praktiese opdragte wat ontwerp is om studente voor te berei vir hul volgende stappe na kwalifisering, ‘n Visie-bord, Besigheidsplan en ‘n Video-aanbieding in.

Leërling
Entrepreneur

Jy is jonk, gemotiveerd en nie slegs tevrede met die teorie nie.
Dan is jy is die volgende leërling entrepreneur!

Jy het waarskynlik die gesegde gehoor: “Dit is nie wat jy weet nie, dit is wie jy ken.”

Of dit nou vir jou waar is of nie, jy sal die betekenis van die frase ten volle verstaan wanneer jy aan ‘n mentorskapverhouding
deelneem. Die belangrikheid van mentorskap strek dieper as om ‘n mens se netwerk uit te brei – dit kan lewensveranderend wees.

Die volgende is temas wat onder bespreking sal wees

Week 1

Kry die regte ingesteldheid…

Week 2

Verban beperkende
oortuigings uit…

Week 3

Is jy gereed om
‘n entrepreneur te wees?…

Week 4

Maak jou drome waar…

Week 5

Bemeester massiewe groei…

Week 6

Skep fantastiese
aanhangers…

Week 7

5 Strategieë tot verkope
en bemarkingsukses..

Week 8

Gebruik leierskap…

Week 9

Die wette van sukses…

Week 10

Koop ‘n besigheid…

Week 11

Verkoop ‘n besigheid en

Week 12

Rykdomskepping.