Jy was ook daar… Jonk,Onervare
‘n Dromer met Leeuemoed…
Nou is hulle daar en jy kan ‘n verskil maak.
JA, ons kan...Met jou hulp!
Soos wat die volk aan die Suidpunt van Afrika bekend is vir hulle gulhartige
gasvryheid, is dit ook in ons korporatiewe DNS om terug te gee en
opleiding aan die volgende geslag te verskaf om sodoende
oorvloed te versprei. Diesulke besigheidsmentors belê tyd in voornemende
besigheidseienaars of leërling-entrepreneurs wat graag gementor wil word.
Die MOR-Stigting het ten doel om gratis besigheidsopleiding
aan jong volwassenes te verskaf.
Ons het egter u ondersteuning nodig om ons te help om dit te doen op
die skaal wat jong lewens sal verander en verbeter.
Jy was ook daar… Jonk,Onervare
‘n Dromer met Leeuemoed…
Nou is hulle daar en jy kan ‘n verskil maak.
JA, ons kan...Met jou hulp!
Soos wat die volk aan die Suidpunt van Afrika bekend is vir hulle gulhartige gasvryheid, is dit ook in ons korporatiewe DNS om terug te gee en opleiding aan die volgende geslag te verskaf om sodoende oorvloed te versprei. Diesulke besigheidsmentors belê tyd in voornemende
besigheidseienaars of leërling-entrepreneurs wat graag gementor wil word.
Die MOR-Stigting het ten doel om gratis besigheidsopleiding aan jong volwassenes te verskaf.
Ons het egter u ondersteuning nodig om ons te help om dit te doen op die skaal wat jong lewens sal verander en verbeter.
Deur tyd aan ‘n junior-entrepreneur te skenk, deel ons kennis met -, en
help ons hulle om eersteklas sakelui te word.
Entrepreneursmentorskap is 100% vrywillig, en mentors regoor die land
deel hul suksesse, beste praktyke, en kundigheid met
‘n toegewyde junior-entrepreneurs.
Deur tyd aan ‘n junior-entrepreneur te skenk, deel ons kennis met -, en help ons hulle om eersteklas sakelui te word.
Entrepreneursmentorskap is 100% vrywillig, en mentors regoor die land deel hul suksesse, beste praktyke, en kundigheid met ‘n toegewyde junior-entrepreneurs.
Hoe kan ek betrokke raak?
- Jy kan jongmense aanmoedig om aansoek te doen om vir die Entrepreneuria YESS Business Basics-kursus in te skryf.
- Mentor ‘n YESS-gegradueerde om hul besigheidsinsig en hul besigheidsmodelle te vervolmaak.
- Borg 'n student, 'n klaskamer of 'n skool of maak bloot 'n eenmalige of immergroen skenking. Wie jy ook al is, daar is 'n rol wat jy kan speel om junior-entrepreneurs te help om toekomstige werkskeppers te word.
Kontak asseblief Marina Ferguson 082 653 4843 of per epos marina@fergusmor.co.za
Hoe kan ek betrokke raak?
- Jy kan jongmense aanmoedig om aansoek te doen om vir die Entrepreneuria YESS Business Basics-kursus in te skryf.
- Mentor ‘n YESS-gegradueerde om hul besigheidsinsig en hul besigheidsmodelle te vervolmaak.
- Borg 'n student, 'n klaskamer of 'n skool of maak bloot 'n eenmalige of immergroen skenking. Wie jy ook al is, daar is 'n rol wat jy kan speel om junior-entrepreneurs te help om toekomstige werkskeppers te word.
Is skenkings aan die MOR-Stigting
belastingaftrekbaar?
Alle skenkings is 100% belastingaftrekbaar. Die MOR-Stigting reik ‘n Artikel
18(A) sertifikaat vir enige beidraes ontvang. Kontroleer asseblief met jou belastingadviseur.
Is skenkings aan die MOR-Stigting
belastingaftrekbaar?
Alle skenkings is 100% belastingaftrekbaar. Die MOR-Stigting reik ‘n Artikel 18(A) sertifikaat vir enige beidraes ontvang. Kontroleer asseblief met jou belastingadviseur.
As jy : Leierskapseienskappe wil ontwikkel
Verantwoordbaar gehou word, Selfvertroue wil kweek, Jou network wil uitbrei, Doelgerigte
kundigheid ontvang en Jou besigheid op ‘n top-trajek wil loods, stuur die volgende inligting:
As jy : Leierskapseienskappe wil ontwikkel
Verantwoordbaar gehou word, Selfvertroue wil kweek, Jou network wil uitbrei, Doelgerigte kundigheid ontvang en Jou besigheid op ‘n top-trajek wil loods, stuur die volgende inligting: